|
|||||||||||||||||||||
![]() |
“Oor die afgelope twee eeue het die strawwe
en wisselvallige aard van die klimaat, die
bodemgesteldheid van die land en die streng eise
van die mense, konstant op die perde ingewerk met
die gevolg dat ’n eiesoortige Suid Afrikaanse ras
ontstaan het.” - Sir Arnold Theiler, beroemde veearts
en stigter van Onderstepoort. Meer as 350,000 perde en 50,000 muile is
aan die Engelse kant dood. Aan Boerekant is
geraam dat tussen 80,000 en 100,000 perde
dood is. In totaal is 450,000 perde in die
Anglo-Boereoorlog dood.
|
![]() |
|||||||||||||||||||