|
|||||||||||||||||||||
![]() |
In hierdie boek word die 350 jaar oue geskiedenis
van die menigvuldige perde rasse in Suid-Afrika en
wat in die verlede ’n bydrae tot die Kaapse Perd,
die Hantam perd, die Basoetoepoon en nou die SA
Boerperd gemaak het, deur dr. du Toit geboekstaaf.
Sedert 1915 is hierdie boek die eerste omvattende
werk wat, op ’n oorspronklike wyse, die historiese
en kulturele aspekte van die geskiedenis van die
inheemse Suid-Afrikaanse perd boekstaaf.
Die SA Boerperd se oorspronklike eienskappe
van gehardheid, selfsorgsaamheid, gedienstigheid, Elke man is verantwoordelik vir die sweet van sy perd, die trane
van sy vrou en die slytigheid van sy Bybel Ouma Louw |
![]() |
|||||||||||||||||||